Wavecrest Self-Catering Suites
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westbeach-rylaan 96, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wavecrest Self-Catering Suites is aan die Sonskynkus in Port Alfred geleë. Dit het 3 selfsorg-eenhede wat goed ingerig is.
Whale Watch het slaapplek vir 'n gesin. Die sitarea en balkon kyk uit oor die privaat, veilige baai. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die suite het 'n en suite-stort, -toilet en 'n -wasbak. Die slaaparea kan van die sitarea geskei word met 'n skerm. Daar is ook 'n aparte, klein suite op die onderste verdieping wat 2 enkelbeddens het en sy eie badkamer. Dié opsie is ideaal vir tieners of 'n vriend wat saamkom.
Dolphin View is die suite op die onderste verdieping en het slaapplek vir tot 4 gaste. Die eenheid het sy eie privaat stoep en ingang, 'n oopplan-sitarea en -eetarea met 'n groot TV. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is nog 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens aan die oorkant. Die eenheid sal dus geskik wees vir 'n gesin of vir vriende. Die suite het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Cowley Shell het sy eie privaat stoep en ingang agter 'n siermuur van klip. Hierdie oopplan-suite het 'n koningingrootte-bed, 2 stoele en 'n ruim aantrekkamer met 'n stort.
Al die eenheide kyk uit oor die see en bied komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste moet hul eie strandhanddoeke en kos saambring. Daar is 'n moderne kombuisie met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas-vrieskas en eetgerei en breekware in elke eenheid sou jy dit benodig.
Daar is 'n veilige strand sowat 40 m ver. Dus is die eenheid stapafstand van die Blouvlagstrande met lewensredders, openbare toilette, storte en parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Greta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Westbeach-rylaan 96, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Wavecrest Self-Catering Suites het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beachfront Port Alfred Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Westbeach-rylaan 96, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang