+22
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 30 Montgomery drive, Athlone, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Welcome Home Cottage is 'n splinternuwe, smaakvol versierde tuinkothuis wat in die noordelike voorstede van Pietermaritzburg geleë is. Die kothuis bied maklike toegang tot die N3, dit is gerieflik naby die groot winkelsentrums, privaat kosskole, Grey's Hospitaal, Hilton Life Hopsitaal, en net 2 km van die Royal Skougronde af.

Welcome Home Cottage bied slaapplek vir 3 gaste op 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie het 'n mikrogolfoond, kroegyskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Gratis WiFi en volledige DStv word voorsien.

Die kothuis het sy eie patio met braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. 'n Swembad is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mejean D
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, skoon en netjies. Verblyf was uitstekend en Ian was 'n wonderlike gasheer.
Mrt 2026
Antoinetta F
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon netjies, veilige slaap plek, veilige parkeering. Jip, ons het dit terdeë geniet. Ons sal weer daar bly, baie dankie.
Mrt 2026
Barbie V
Saam met lewensmaat
5.0
Die eienaar en sy assistent het uit hulle pad gegaan om ons met alles te help. Baie aangenaam. Almal baie vriendelik en hulpvaardig.
Jul 2025
Peter S
5.0
Exceptional. Exceptional, Ian takes a lot of care into what they offer.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Rabia K
Gesin met tieners
5.0
The level of hospitality was unmatched. Will definitely recommend. It was very pleasant. The place is beautiful and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 30 Montgomery drive, Athlone, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Welcome Home Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

30 Montgomery drive, Athlone, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1808d79b5b88d8ec8fd8d1cd9411c96b6005c124465d261417e58f09ad49acb57b06a7c46a4c7e5e737cac5edfa90ef36368?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 30 Montgomery drive Athlone 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.582125313739 30.354798138142
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang