+28

Wembley Home from Home

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Des 2025 tot 25 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Wembley Avenue, Cape Town, 7801, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 R1 880 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Wembley Home from Home is 'n pragtige eiendom in die hartjie van Kaapstad. Die eiendom bied 'n perfekte mengsel van gemak, styl en volhoubaarheid en is ideaal vir 'n wegbreek met vriende of familie.

Hierdie huis bied slaapplek vir tot 5 volwassenes en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n spa-bad, stort, toilet met 'n bidet en 'n wasbak. 'n Tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed, en 'n uittrekmatras vir 1 kind kan gereël word. 'n Gedeelde tweede badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Al drie slaapkamers maak direk oop na die tuin en swembadarea deur skuifdeure, wat elke kamer met natuurlike lig en warmte vul.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en skottelgoedwasser vir ekstra gerief. 'n Oopplan-sitkamer is gemaklik ingerig en verbind met 'n binnenshuise braai en 'n pizza-oond vir gaste se vermaak. Gaste kan ook 'n buite-eetarea, boma-braai en 'n sonverhitte swembad geniet. 'n Slim-TV, stromingsdienste en gratis WiFi word voorsien.

Geleë naby talle Blouvlagstrande, die Constantia-wynroete en verskeie openbare vervoerverbindings, winkels en aktiwiteite, bied hierdie eiendom 'n balans tussen rustigheid en toeganklikheid. Die eiendom het 'n enkelmotorhuis en 1 onderdakparkeerplek. Vir veiligheid sluit hierdie huis kameras, 'n elektriese heining en 'n alarmstelsel in wat direk aan gewapende reaksie gekoppel is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Spa-bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 27 Wembley Avenue, Cape Town, 7801, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 350
R 2 350 R 1 880
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 350
R 2 350 R 1 880
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 350
R 2 350 R 1 880
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Wembley Avenue, Cape Town, 7801, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30609d87bedcf53a535d63192920611b25aa92d00634bf2b07867834bf77e3655390447b1f0b2a3f90dedb34ccd8bc7787c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350 nouVanaf R1 880 per nag (plek vir 7) 27 Wembley Avenue Cape Town 7801 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.026119588507 18.468571764338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang