+14
Selfsorg in Dwarskersbos

Weskus-Beskus Beach House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Juliann D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Die perfekte wegbreek plek. Ons het heerlik gebly by die mooiste Weskus-beskus. Daar is alles wat jou hart begeer, reg op die strand. Perfek vir 'n rusnaweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Beeldskoon, rustig en netjies. Tweede besoek en definitief nie laaste nie. Uitstekende ligging, uitmuntende diens en onbeskryflik mooi uitsig. Weskus Beskus het my familie uit Engeland baie impressed. Hulle sal definitief weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

I had an awesome stay. We had a beautiful relaxing stay at Weskus Beskus. I love the location on the beach. Everything about the property is awesome, the decor and location are absolutely stunning. The weather was good too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Pragtige Weskus! Heerlike huis en baie goed toegerus - moet langer as 2 nagte bly om regtig te ervaar. Pragtige naghemel en eindelose stappe op die strand moontlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kris K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Very chilled. Great safe location and everything we needed was at hand. Didn't need to leave for anything so it was a very relaxed weekend. Exactly what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

On kon die Weskus regtig ervaar en op die stoeppie sit en braai en die see sien. Ons het baie lekker gekuier, die bestuurder/gasvrou het ons baie mooi toegespreek met haar stemboodskap, ons kon rustig self inboek en sy het ook 'n skakel gestuur vir eetplekke, benodighede ens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lucinda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderful stay at Weskus Beskus. Lovely stay in Dwarskersbos, right on the beach. Very well appointed house with everything one needed for a weekend away. Electric blankets were a lovely addition. Very comfortable beds, good shower. Great indoor fireplace, really warmed the house up. Downstairs bathroom a bonus which wasn't immediately apparent when booking. Extras in the kitchen like the Nespresso machine and milk frother, really good saucepans/frying pan, and efficient oven and stove top, were very much appreciated. Communication was great. And our two energetic young dogs were in heaven!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ons het baie lekker oorgebly by Weskus Beskus. Ons het volledige aanwysings gehad om in te boek. Die huis is volledig toegerus met alles wat nodig was. Die huis het ook 'n mooi uitsig op die see. Dankie ook vir die warm komberse op die beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantastiese huis met alles wat jy benodig vir 'n lekker bly. Ons as gesin van 4 het baie lekker gebly. Die huis is ruim, skoon en het alles wat 'n mens benodig vir 'n vakansie. Die 3 vuurmaakplekke en die bouma was baie handig. Vanaf die stoep tot op die strand, die ligging is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sampie G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Weer gaan lekker! Uitstekende plek, sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yanic Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 59

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

18 Rocherpan Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa21e69b5180b7a0685e10e798cbfa1f253ffe3f934a029d9fdee9719e1cc2a90125f0f682ca154dbea876ddb81e3cbf129e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 18 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.68247 18.24362
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang