+20
Lodge in Vrystaat

Wesselsbron Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Shadley A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons het ongelooflik lekker gekuier — warm ontvangs, vriendelike mense. Ek het baie lekker gebly by Wesselsbron Lodge. Die mense het ons baie mooi ontvang en was deurentyd baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Net vir een nag oorgebly. Was daar vir reunie wat in die Lodge gehou is. Baie lekker gebly al was dit net vir een nag. Was daar vir 'n reunie wat by die Lodge gehou is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

It was lekka. Would recommend. The stay was really good. They accommodated me on very short notice about a change in my booking without any issues. I would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellen Fereka S
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Feb 2026

Horrible and unpleasant. Horrible stay experience in the Standard Twin Room. The place is dilapidated, old and dirty! The R1100 per night is a rip-off for such a place. The 4-star rating is a mockery and must have been ages ago when the place first opened; now the place is run-down and not maintained properly, if at all. The bed sheets are a piece of cloth, cut with no hem at the ends. Terrified of using the bathroom because of the dirty, dilapidated state it was in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Johann S
1 nag Besigheidsreis
4.6
Sep 2025

Gesellig. Lekker gebly, ontbyt was perfek, alles was goed, dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bryan W
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mei 2025

Very nice and welcoming. Our stay was very nice. Staff and owners were very friendly. We would stay at Wesselsbron Lodge again. Just one thing I would like to say is that please put tea in the rooms as well, because not everyone drinks coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lourens P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Goeie diens. Die diens was goed, kos en akkommodasie was goed en sal weer van hulle diens gebruikmaak as ek in daai area werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kowani J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Vriendelike gasvrye mense. Baie lekker gebly en gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Boere plattelandse gasvryheid! Een van die min plattelandse lodges waar ek met netheid, vriendelikheid en gasvryheid kon oorbly. Ek sal altyd weer daar gaan oorbly en beveel dit hoog aan vir reisigers wat skoon en veilige verblyf benodig. Die suite was ruim en twee persone kan daar soos in hul eie woonstel woon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
1 nag Besigheidsreis
4.2
Sep 2024

Below expectations. My room was very dated and the pictures on the lodge webpage are of the few modern bits of the building. I did a 4-day trip to the North West Free State and stayed in Bothaville, Hoopstad, Wesselsbron and Viljoenskroon. Wesselsbron Lodge was by far the most expensive place to stay and had the worst facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Mimè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

37 President Steyn Street, Wesselsbron, 9680, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29c514895f8f2135cc7ea925fabf6a6fa76fa13878a474f78a16c1845f51d005d007d3e1219d57b09d73a2f028ffe90b7e8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 37 President Steyn Street Wesselsbron 9680 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -27.855170228482 26.363377084656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang