+31
Selfsorg in St. Helenabaai

West Coast Holiday Rentals 146

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Isolde B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Gemaklike basis om die Weskus vanaf te verken. West Coast Holiday Rentals 146 was 'n plesier om in te bly! Ons gasvrou was altyd beskikbaar en het amper onmiddellik enige van ons vrae beantwoord. Die huis is baie goed toegerus (aircons in elke kamer en die leefvertrek, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër, heerlike groot yskas, mikrogolf, airfryer, toaster, blender, waterverkoeler en 'n heerlike hoeveelheid kwaliteit breekware en cutlery). Die kamers (wat elk met sy eie TV toegerus is) is lekker ruim! Die splash pool was super skoon en het 'n lieflike lafenis gebied op die warm dae. Ons sal vir seker weer kom kuier! Kyk gerus ook na West Coast Holiday Rentals 148 - dis reg langsaan en lyk dieselfde as eenheid 146 - dit word deur dieselfde bekwame span bestuur. Die breekskade deposito is ook spoedig aan ons terugbetaal nadat die nodige verifikasie na ons vertrek gedoen is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Fantasties. Plek was absoluut pragtig. Sal dit beslis aanbeveel. Baie goed toegerus met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Incredible. Incredible experience. Extra amenities were a nice surprise. Attention to detail. Easy check-in. Hostess was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2026

Beautiful home with everything needed. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

The perfect little family vacay! We thoroughly enjoyed our stay, the home was absolutely perfect. Our host was amazingly accommodating and the home has everything we needed and more. Fully kitted out even down to the personal touches. Waking up to the sound of the ocean and enjoying the sea views with our morning coffee, we made good memories. The service was excellent, we even extended our stay as we didn't want to leave. Thank you for your awesome service. We will definitely be back for our next family vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venus A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

I will 100% recommend this holiday house to friends and family. I absolutely enjoyed my stay at the house. The appliances were all of good quality, and the design of the house was top tier. I never wanted to leave the house; I felt so safe and at peace. From the host to the neighbours and the people living in St Helena Bay, everyone was so welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riyadh K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Perfect place to stay for relaxation, quiet evenings and easy access to the beach. The stay was perfect. Short stay but I would definitely book again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Rehana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf R3 000
33 % AF
R 3 000 R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 000
33 % AF
R 3 000 R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 000
33 % AF
R 3 000 R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

146 Strandweg, Sandy Point Beach Estate, St Helena Bay, 7380, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac27e787a0157d8f80c5711913fbab9a9e8f22b01ae6c8b07895d2c83f2f732eb92a75e5c4a9c5777907bc1a8ec608b67c12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 146 Strandweg Sandy Point Beach Estate 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.740010050828 18.008587502648
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang