Whale Rock 16
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R870.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die perseel word slegs vir vakansiedoeleindes verhuur, geen byeenkomste word toegelaat nie.
Die aantal gaste vir hierdie woonstel is 'n maksimum van 6, kinders ingesluit.
Geen besoekers word toegelaat nie.
'n Maksimum van 2 voertuie word toegelaat.
Stiltetyd moet veral tussen 21h00 en 07h00 daagliks waargeneem word.
Geen vuurwapens, pelletgewere of vuurwerke mag op die eiendom afgevuur word nie.
Geen harde musiek mag gespeel word nie aangesien dit 'n woongebied is. Dit sluit die voertuig se klankstelsel vir vermaak in.
Geen oortollige geraas sal geduld word nie
Die oorskryding van die aantal toegelate huurders in die eenheid word nie toegelaat nie en sal lei tot die behoud van 100% van jou betaling en uitsetting uit die eenheid sonder terugbetaling.
Los asseblief die eenheid in die toestand wat jy dit gevind het. Eenhede wat in 'n uitermate vuil toestand gelaat word of met ongewaste skottelgoed sal R200.00 van hul breekskadedeposito verbeur.
Maak asseblief al die vensters toe en sluit die deure wanneer jy die eiendom verlaat, of jy sal jou breekskadedeposito verbeur en aanspreeklik gehou word vir enige skade of verliese
Geen meubels mag in die huis rondgeskuif word nie.
Geen rook word in die woonstel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Marine Drive, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang