Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Watchers Paradise - 7 Sovereign Sands

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R850 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Let asb. daarop dat dele van die eenheid via trappe bereik word en dit mag dalk nie geskik wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Die eenhede is na aan mekaar, harde musiek of buitensporige geraas tussen 22:00 en 08:00 word nie toegelaat nie. Enige geraas van die balkonne dra vreeslik en gaste word gevra om ander gaste in gedagte te hou.
- Geen partytjies word toegelaat nie.
- Gaste moet die volledige bepalings en voorwaardes aanvaar wat deur die beheerliggaam voorsien word.
- Een troeteldier is welkom mits dit vooraf gereël is.

Troeteldierbeleid:
- Honde moet aan 'n leiband wees wanneer hulle buite is.
- Troeteldiereienaars moet asb. agter hulle honde skoonmaak.
- Eienaars moet asb. hul honde verhoed van onnodige geblaf.
- Honde mag nie sonder toesig in die verblyfeenheid gelos word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umvoti-straat, Sovereign Sands 7, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3d624d42dcc1d182a49691f09088442d3ad3a13c62bad6918027cdc573fa2f7ef0f5c6477b26fa0feb20af5afc4e2da0973?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) Umvoti Street Sovereign Sands 7 4449 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.366999894569 31.354912110512
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem