Beskrywing
Dié dubbelverdieping-eenheid is gerieflik gemeubileer vir 4 gaste. Die en suite-hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed. Die tweede en suite-slaapkamer is op die onderste verdieping en het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n kluisie, waaier, warmwaterbottel, linne en badhanddoeke. Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam. Daar is ook 2 opvoumatrasse vir kinders teen ekstra koste. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n vrieskas en wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv, braai-area en WiFi. Daar is egter nie WiFi in die kamers nie. Daar is veilige parkeerplek in 'n tandem-motorhuis, asook voor die motorhuis vir 'n derde voertuig. Die huis het 'n alarm met gewapende reaksie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die huis word 1 keer per week skoongemaak, maar 'n daaglikse skoonmaakdiens is op versoek teen ekstra koste beskikbaar.
Daar is geen WiFi in die slaapkamers nie, maar wel in die res van die eenheid.
Die balans is 48 uur voor aankoms via EFT betaalbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Crayfish Crescent, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang