- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 119 Kingfisher Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Whalesong Gastehuis is geleë aan die Olifantkus, KwaZulu-Natal, in die hartjie van die pragtige St. Lucia Wêrelderfenisgebied. Die gastehuis streef daarna om so omgewingsvriendelik as moontlik te wees, in harmonie met die plaaslike omgewing, en belowe die uiteindelike bos-en-strand avontuur.
Verblyf word gebied in vyf individueel gestileerde kamers, elk met sy eie en suite-badkamer, wat gemaklik tot 15 gaste kan huisves. Whalesong Gastehuis kan ook in sy geheel bespreek word, wat dit ideaal maak as 'n vakansiehuis vir groter gesinne.
Die eiendom word aangedryf deur sonenergie en bied gratis WiFi regdeur.
Die groot tuin beskik oor 'n swembad en 'n lapa met sonstoele. Gaste is ook welkom om die tafeltennisgeriewe by die swembad te geniet.
Pryse sluit 'n heerlike kontinentale en/of volledige Engelse ontbyt in, wat op die sondeurdrenkte patio geniet kan word. Gaste kan ontspan met skemerkelkies by die swembad of aan die einde van die dag op die rustige terras ontspan.
Whalesong Gastehuis is gerieflik geleë minder as 1 km vanaf die riviermonding, strand, winkels, OTM'e en 'n wye verskeidenheid restaurante.
St. Lucia is in 2012, 2014 en 2018 as KwaZulu-Natal se Dorp van die Jaar aangewys. Die dorpie is uniek as die enigste privaat dorpie ter wêreld wat geheel en al deur 'n Wêrelderfenisgebied omring word, wat gaste die seldsame ervaring bied om die beroemde "Townies" teë te kom – seekoeie wat snags vrylik in die strate rondloop.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Candice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 119 Kingfisher Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Whalesong Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
119 Kingfisher Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang