LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Whalesong Guest House | LekkeSlaap
+30

Whalesong Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-straat 119, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 260 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Whalesong Guest House is aan die Olifantkus, in die hartjie van die eksklusiewe St. Lucia Wêrelderfenisgebied. Die gastehuis streef daarna om so omgewingsvriendelik as moontlik en in lyn met die plaaslike omgewing te wees.

Verblyf word in 4 eenhede gebied. Die heerlike volle Engelse ontbyt kan in die eetkamer of op die sonnige patio geniet word. Ontspan en geniet skemerkelkies by die swembad of op die rustige terras aan die einde van die dag.

Daar is ook 'n swembad en 'n lapa met braaigeriewe in die groot tuin.

Die gastehuis is minder as 1 km van die vleiland, strand, winkels en restaurante af.

St. Lucia het KwaZulu-Natal se dorp van die jaar-kompetisie in 2012, 2014 en 2018 gewen en is uniek omdat dit die enigste privaat dorp in die wêreld is wat deur 'n wêrelderfenisgebied (natuurlike wildernis) omring word.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 2 resensies vir Whalesong Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Kingfisher-straat 119, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Whalesong Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-straat 119, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzZGFjZDBmLTQyMmUtNDU4My1hMTc4LTlhNTYwMDk3YjlhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 260  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 4 119 Kingfisher Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.375891997927 32.417253255844
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!