- 54 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Dargle Road, Fort Nottingham, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Whispering Waters is in die heuwels van KwaZulu-Natal se Middellande geleë en bied verskeie verblyfopsies wat deur welige weivelde en glinsterende damme omring word. Kom geniet uitstekende forelvisvang-geleenthede en ontspanning op die plaas. Omring jou met luuksheid op 'n salige plaas. Elke eenheid is strategies geposisioneer om jou naby die natuurlike harmonie van hierdie oord te bring. Die areas buite is so ontwerp om jou verblyf so genotvol moontlik te maak.
Elke eenheid het die nuutste toebehore en geriewe soos ondervloerverhitting, espressomasjiene, kaggels en WiFi. Kinders is baie welkom, en bababedjies en hoë stoele kan op versoek voorsien word. Pendeldienste na die lughawe kan ook op versoek gereël word.
Tyd is die essensie in alle dinge, en die tyd wat gaste by Whispering Waters deurbring, is tyd wat goed benut word. Of jy kom vir alleentyd, waar jy luilekker kan lees en die glorieryke plaaspanoramas vanaf jou stoep geniet, of as jy meer aktiewe doendinge wil aanpak - by ons sal jy vind wat jou siel na verlang. Afgesien daarvan dat jy naby die besienswaardighede van die Midlands Meander is, kan jy ook verskeie doendinge soos visvang, kanovaart, voetslaan, minigholf of wilduitstappies in die aand geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
First
Reservations ...
Eiendomme 29
Resensies 923
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Dargle Road, Fort Nottingham, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Whispering Waters het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dargle Road, Fort Nottingham, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 54 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang