Whispering Waters

Voeg by Gunstelinge

 

Weeksdagaanbod 20 % af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 29 Sep 2019 tot 12 Des 2019.

Beskrywing

Whispering Waters is in die heuwels van KwaZulu-Natal se Middellande geleë en bied verskeie verblyfopsies wat deur welige weivelde en glinsterende damme omring word. Kom geniet uitstekende forelvisvang-geleenthede en ontspanning op die plaas. Omring jou met luuksheid op 'n salige plaas. Elke eenheid is strategies geposisioneer om jou naby die natuurlike harmonie van hierdie oord te bring. Die areas buite is so ontwerp om jou verblyf so genotvol moontlik te maak.

Elke eenheid het die nuutste toebehore en geriewe soos ondervloerverhitting, espressomasjiene, kaggels en WiFi. Kinders is baie welkom, en bababedjies en hoë stoele kan op versoek voorsien word. Pendeldienste na die lughawe kan ook op versoek gereël word.

Tyd is die essensie in alle dinge, en die tyd wat gaste by Whispering Waters deurbring, is tyd wat goed benut word. Of jy kom vir alleentyd, waar jy luilekker kan lees en die glorieryke plaaspanoramas vanaf jou stoep geniet, of as jy meer aktiewe doendinge wil aanpak - by ons sal jy vind wat jou siel na verlang. Afgesien daarvan dat jy naby die besienswaardighede van die Midlands Meander is, kan jy ook verskeie doendinge soos visvang, kanovaart, voetslaan, minigholf of wilduitstappies in die aand geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Whispering Waters gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 R1 300 per nag (plek vir 2)

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 29 Sep 2019 tot 12 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za