Whistling Bird

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Hoop julle geniet hierdie spesiale hoekie in Brooklyn, Pretoria. 'n Paar versoeke soos ons van ander geleer het en nie so goeie ervarings nie...

Stilte tye tussen 22:00 en 06:00

Geen harde musiek te eniger tyd om die bure te eer nie

Let asseblief daarop dat partytjies nie toegelaat word nie.

Bykomende gas(te) sonder vooraf reëling/bespreking word nie toegelaat nie.

Stel asseblief die alarm wanneer julle slaap of weg van die woonstel is.

Dit help ons oormatige elektrisiteitsrekening as julle ongebruikte ligte af kan hou

Daar is 'n ekstra vullissak in die kas onder die kombuiswasbak. As julle ekstra vullisruimte benodig, is daar 'n ekstra drom in die motorhuis.

Een motorhuisplek word aan julle woonstel toegeken - hou asseblief die oprit oop vir ander gaste wat toegang tot die motorhuis kry.

As daar enigiets is wat nie werk of gebreek is nie, laat weet ons asseblief en ons sal dit uitsorteer.

Vir tuinsitplekke: tafeldoek in die kombuislaai en kussings in die sitkamerrak

Geniet dit, en dankie dat julle na ons ruimte omsien!

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 210 Hay Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA597a9f86fbf5b650e1de0daaf9a5f4256160f1db7294906cbd541153cabdacb15e01ae938bf05e5bb2af16d6939b01d4f69d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 3 mense 4 5 1 5 210 Hay Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.759343022479 28.233483526984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang