White Elephant Holiday House
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Flamingo Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
White Elephant Holiday House is in St. Lucia, 'n dorp in KwaZulu-Natal, geleë. Die huis bied 'n ontspanne verblyf en is ideaal vir gaste wat 'n rustige wegbreek soek.
Gaste kan kies uit 2 eenhede, elk met slaapplek vir 4 gaste. Elke eenheid het 'n privaat badkamer en gratis WiFi. Gaste kan 'n ruim leef- en eetarea geniet en toegang tot die patio, gedeelde swembad en tropiese tuin kry.
Braaigeriewe en 'n boma is beskikbaar, en gaste kan uitkyk vir die ape en voëllewe wat die tuin besoek. Om 'n rustige omgewing te verseker waar gaste werklik kan ontspan en weer met die natuur kan skakel, het die huis nie 'n TV nie, maar gaste kan steeds gratis WiFi geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 24 Flamingo Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Flamingo Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang