Beskrywing
Wiida Gasteplaas bied gerieflike, gemeubeleurde akkommodasie vir tot en met 14 mense, en is geleë slegs 5km vanaf die N12, 25km vanaf Hopetown. Hierdie moderne Cottage huisves 4 mense en bestaan uit een ekstra groot slaapkamer, 'n oopplan kombuis en leefarea en een badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte bed en 'n stapelbed met DStv, ideaal vir 'n familie van 4. Die kombuis is met 'n mikrogolf, elektriese braaipan, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die Cottage het 'n lekker stoep met privaat braaifasiliteite wat oor die tuin en plaas uitkyk, met oorgenoeg spasie vir die kinders om te speel. Braaipakke en hout is op versoek beskikbaar. Die plaas bied voetslaan- en bergfietsroetes, asook 'n plaasdam waarin gaste in die somer kan afkoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Braaipakke en hout is beskikbaar indien vooraf gereël.
Die plaasdam is slegs tussen November en April beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Wiida Gasteplaas bied gerieflike, gemeubeleurde akkommodasie vir tot en met 14 mense, en is geleë slegs 5km vanaf die N12, 25km vanaf Hopetown. Hierdie moderne Cottage huisves 4 mense en bestaan uit een ekstra groot slaapkamer, 'n oopplan kombuis en leefarea en een badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte bed en 'n stapelbed met DSTV, ideaal vir 'n familie van 4. Die kombuis is met 'n mikrogolf, elektriese braaipan, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die Cottage het 'n lekker stoep met privaat braaifasiliteite wat oor die tuin en plaas uitkyk, met oorgenoeg spasie vir die kinders om te speel. Braaipakke en hout is op versoek beskikbaar. Die plaas bied voetslaan- en bergfietsroetes, asook 'n plaasdam waarin gaste in die somer kan afkoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Braaipakke en hout is beskikbaar indien vooraf gereël.
Die plaasdam is slegs tussen November en April beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Wiida Gasteplaas bied gerieflike, gemeubeleurde akkommodasie vir tot en met 14 mense, en is geleë slegs 5km vanaf die N12, 25km vanaf Hopetown. Dié moderne plaashuis beskik oor 3 kamers wat 'n badkamer met 2 storte deel. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die derde kamer het 'n stapelbed. Die kombuis is met 'n mikrogolf, elektriese braaipan, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en die sitkamer het ‘n TV met DSTV. Die plaashuis lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en plaas met baie spasie waar die kinders kan speel. Daar is ook braaigeriewe. Braaipakke en hout is op versoek beskikbaar. Die plaas bied voetslaan- en bergfietsroetes, asook 'n plaasdam waarin gaste in die somer kan afkoel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Braaipakke en hout is beskikbaar indien vooraf gereël.
Die plaasdam is slegs tussen November en April beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Wiida Farm, Off the N12, 22 km from Hopetown, 8750, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang