Wild and Water
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R734, Gedeelte Nr. 6 Kaallaagte-plaas, Pretoria, 0000, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Wild and Water skuil in die bosveld naby die Dinokeng Wildreservaat. Dis die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n naweekwegbreek om uit die stad se gedruis te ontsnap.
Verblyf word in 4 eenhede gebied, die Cheetah-chalet, Lion-kothuis, Rhino-huis en Buffalo-kothuis. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die eenhede het elkeen 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus is.
Ander kenmerke sluit 'n asemrowende uitsig oor die dam, braaigeriewe, 'n buite-sitarea en veilige parkeerplek in.
Aktiwiteite en besienswaardighede op die perseel sluit begeleide staptogte, visvang, voëlkyk, wildkyk, wildritte en die Groot 5 in.
Kenmerke
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Groot 5
- Wildritte
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- R734, Gedeelte Nr. 6 Kaallaagte-plaas, Pretoria, 0000, Gauteng
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R734, Gedeelte Nr. 6 Kaallaagte-plaas, Pretoria, 0000, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom