Wild Fig Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Doris M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

The host was friendly and accommodating. The helpers were friendly. The place is beautiful, clean and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celia N
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Amazing. It was a beautiful stay; the place is beautiful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was lekker, sal beslis weer daar oornag! Lekker gebly!. Perfekte oornag stop gewees op pad na Krugerpark. Baie ruim, mooi, smaakvolle en goed toegeruste plekkie. Gasheer (Clive) vreeslik vriendelik, gaaf en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clive
Wild Fig Accommodation
Dear Riana, Excellent meeting both you and your husband! Thank you for your kind review, I found you both to be very friendly and would love to host you again in the future. My best, Clive

Tshepiso K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

It was awesome and I would definitely go back. The stay was marvellous and the place was neat and wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melani B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gemaklik, jy het alles wat jy nodig het. Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Mooi fasiliteite oppad na die Kruger Park. Aanvanklik was dit 'n uitdaging om inligting te kry oor of die akkommodasie dalk beskikbaar is vir meer persone. Nadat ek addisionele akkommodasie elders gereël het en die webtuiste self toegetree het, het Clive moeite gedoen om ons te akkommodeer. Dankie vir die webtuiste en Clive se moeite.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Paul N
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Vriendelik en gasvry ontvang, baie sentraal en toeganklik in die omgewing. Skoon, gerieflik, privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petronella E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Kan verbeter op die sekuriteit. Baie lekker en rondawel pragtig ingerig en skoon. Hekke werk nie, so sekuriteit is nie daar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Peter N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Home away from home. Thanks for the special treatment, Clive. Very pleasant indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eshard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Best place. Highly recommended, everything is on point. Lekke place to be in. Good for a couple. Turned out to be my best place and surely planning to go there soon for more than 3 days. My girl loved it. Also good for mountain biking. We enjoyed cruising in. Lovely pet (dog) as one slept with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R600
R 600 R 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R600
R 600 R 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R 600 R 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaffray Farm, Portion 35, R71, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86d28da6b0c013e3939213ade170a64d5cd84360432c06d4dd571b3d55ac954a4b27aea16f26d60bfcf5022ccc80c3a5e396?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R400 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Jaffray Farm, Portion 35 R71 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -23.831092653036 30.341390640865
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang