Wild Fig Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Clive Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Peter N - Mrt 2024
Algehele gradering
Home away from home. Thanks for the special treatment, Clive.
Paul N - Mrt 2024
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry ontvang, baie sentraal en toeganklik in die omgewing.
Anita S - Nov 2023
Algehele gradering
Omgewing en kothuis was mooi en goed ingerig.
Eshard M - Sep 2023
Algehele gradering
Best place. Highly recommended, everything is on point.
Andre D - Jun 2023
Algehele gradering
Slegs een nag oorgebly en route na KNP. Verblyf was aangenaam en baie netjies en skoon. Sal definitief weer benut indien ek reis in daardie rigting.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jaffray-plaas, erfdeel 35, R71, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom