+28
Selfsorg in Hogsback

Wild Fox Hill Eco Cabin

6 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Plaatjieskraal Road, 27 Wolfridge Road, Hogsback, 5721, Oos-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Wild Fox Hill Eco Cabin is 'n gesellige dog ruim ekohuisie in 'n natuurlike omgewing met 'n pragtige berguitsig. Gaste kan die maan sien opkom oor die Hogsbackberge en 'n ongelooflike sonsondergang geniet terwyl hulle om 'n groot vuur onder die sterre kuier. Dis die ideale bestemming vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese wegbreekplek, 'n gesin, vriende of sakereisigers.

Die ekohuisie is 'n selfsorghuis met 3 slaapkamers en dit het basiese geriewe soos 'n yskas, gasoond, stoof, potte, panne en breekware. Gaste kan op die gemaklike rusbanke by die kaggel of op die dagbed op die groot dek in die son ontspan. Daar is ook 'n groot vuurput waar gaste kan braai.

Twee van die slaapkamers het en suite-badkamers en die derde slaapkamer lei vanaf die hoofslaapkamer en dis geskik vir kinders. Daar is 'n slaapbank in die sitarea.

Die eiendom is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en maak van sonkrag en 'n donkie gebruik.

Wild Fox Hill is 'n kleinhoewe van 5,5 hektaar en spog met berguitsigte, woudwandelinge, 'n ou boord, 'n pragtige rivier en waterval. Gaste is welkom om die omgewing te verken en kinders is welkom. Daar is ook 'n trampolien vir kinders.

Wild Fox Hill is 'n ontwikkelende plaas met meer as 50 vrylopende hoenders en 'n verskeidenheid groente, vrugte en neutbome.

Die bedreigde grootpapegaai word gereeld in die omgewing raakgesien en die eiendom is naby 'n geheime waterval, 'n plaaslike dam, grasvelde vol blomme, woude en bied die mooiste berguitsigte.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Tim J
5.0
Very pleasant stay in the ecocabin, very well catered for. This was a beautiful spot to stay in, and the cabin had everything we needed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Debbie W
5.0
Dogs were very friendly, enjoyed all the animals there and loved the family time. Ja, baie lekker, rustige plekkie.
Mei 2026
Helen D
5.0
Recommended. You could stay in a hotel at Hogsback or choose the Wild Fox Eco Cabin, which gives you a far more authentic feel for what...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Caroline H
Saam met vriende
4.4
Enjoyable and pretty. Loved the eco aspects, just disappointed that the hot water systems were so difficult to manage and control water...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Slater G
Saam met lewensmaat
4.2
Relaxing for mind and soul. Great location and Helen was always very kind and hospitable. Small mishaps with hot water and gas during o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 64

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plaatjieskraal Road, 27 Wolfridge Road, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Gaste dink Wild Fox Hill Eco Cabin het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Plaatjieskraal Road, 27 Wolfridge Road, Hogsback, 5721, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cc943e79af6385e816f51168a593c4bb4a88ef7b897ede27b4779ae27fa0710d18529544277826deb3532a183870d1f558c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 38 5 1 5 Plaatjieskraal Road 27 Wolfridge Road 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.583324293118 26.914270100858
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang