Wild Fox Hill Eco Cabin

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Wild Fox Hill Eco Cabin is 'n gesellige dog ruim ekohuisie in die Hogsbackberge met uitsigte op die berge waar die son opkom. Dié huisie is ideaal vir diegene wat vir 'n rukkie wil wegkom van al die tegnologiese steurnisse in die stad en is perfek geleë om die pragtige oggend- en middagson te geniet.

Die huisie het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuisie. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n dubbelslaapbank en 'n enkelbed in die leefarea. Die leefarea het ook 'n kaggel wat dit ideaal maak vir koue wintersaande. Die huisie het braaigeriewe, gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n yskas, stoof, bad en 'n stort. Die eenheid maak gebruik van sonpanele vir warm water.

In die somer kan jy die buitebaddens en groot vure onder die sterre benut en in die winter kan jy die sneeu troef met 'n lekker kaggelvuur. Herfs en lente is vol kleure en voëltjies wat sing. Wild Fox Hill is vol bessiebosse, vrugte- en inheemse bome en het geen tekort aan uitsigte op die berge. Die bedreigde Kaapse papegaai is gereeld in dié area te sien en die eenheid is nie ver van die waterval, plaaslike dam, graslande en woude af nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Wild Fox Hill Eco Cabin sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Wild Fox Hill Eco Cabin gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za