Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Rose River Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crocodile-weg 4561, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Wild Rose River Lodge is in die ongerepte bosveldomgewing in Marlothpark. Dit is 'n lieflike selfsorghuis ongeveer 150 m vanaf die Krokodilrivier. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie wat 'n rits buitengewone ervaringe bied.

Die lieflike huis bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapakamer het elk of 'n koninggrootte-bed of 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die laaste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die laaste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 8 gaste. Die sitarea het gemaklik sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat swembad, 'n stoep met 'n eetarea en 'n uitsig oor die wildbewarea, 'n ingeboude braai en 'n piekniekarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Marlothpark bied talle aktiwiteite en besienswaardighede insluitend bergfietsry, spabehandelings, pieknieks, restaurante en 'n winkelsentrum.

Slaapplek

’n Bespreking by Wild Rose River Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 5 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Wild Rose River Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 44

Jare op LekkeSlaap 7

Ligging

  • Crocodile-weg 4561, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Wild Rose River Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crocodile-weg 4561, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cfafc12506383a97f07aff41a75b71138ebe8b8b7ad472ebbd6793871aef511e9453547407d2c7189638c0f25a4a4cf70f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 14) 7 5 1 5 4561 Crocodile Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.353605725039 31.757246946696
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem