+33
Gastehuis in Delareyville

Wildebeespan Gasteplaas

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Japie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Fantasties. Baie lekker en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Wildebeespan Gasteplaas
Dit was 'n voorreg om jou en jou gesin te akkommodeer. Dankie vir julle goeie resensie. Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Manda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vriendelike ontvangs, met gerieflike kamer. Tussen nêrens kry ons 'n oorslaapplek. Gerieflik met 'n aandete wat op die nippertjie vir ons voorgesit word. Heerlike uitrus voor die langpad wat voorlê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Wildebeespan Gasteplaas
Baie dankie vir jou goeie resensie. Bly julle het verblyf geniet en dankbaar ons kon vir julle ete verskaf. Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Carina P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig en lekker. Baie lekker, vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Wildebeespan Gasteplaas
Dankie Carina. Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang en hoop om julle gou weer te sien.

Dikeledi L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2026

Wonderful. We had the best weekend there as we were going to a wedding the hosts are very friendly they accomodated us helped us chatted with us. We are soo happy with everything we are definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Wildebeespan Gasteplaas
Thank you, Dikeledi. Your presence and energy were amazing. We really enjoyed your company and loved to help out with the preparations for the wedding. Hope to welcome such lovely and beautiful people again.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Jaco
Wildebeespan Gasteplaas
Thank you for your feedback! We understand that pricing can vary quite a bit between provinces due to local operating costs, tourism levies, and property values. We strive to set our rates based on the unique amenities, high-standard service, and the premium location we offer here in the North West.

Hennie P
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Mei 2026

Kon een nag slaap. Is op 'n plaas met geen hek of sekuriteit nie, en is op die hoofpad. Daar is wel 'n sekuriteit hek op die kamer deur & venters. Die elektriese ligte is baie flou (op sonkrag). Linne was nie vars of skoon nie en kussings is nie van goeie gehalte nie - ook nie volgens die foto nie. Stort is in die bad en werk nie. Dit word aanbeveel dat die buite sitkamer waar koffie gemaak word, toegerus word met 'n wasbak. Lae begrotingsverblyf as die prys aangepas word. Die gasheer was baie vriendelik.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Jaco
Wildebeespan Gasteplaas
Hi Hennie Dankie vir jou terugvoer. Ons verwelkom altyd insette, maar wil graag 'n paar punte in jou resensie korrigeer aangesien dit nie korrekte feite weerspieël nie. Die lengte van die verblyf: Jy noem dat jy slegs een nag kon slaap. Ons wil net uitklaar dat jy slegs vir een nag by ons bespreek het vir die oorslaap en nie vroeër as beplan vertrek het nie. Die badkamer en haarspreier: Die kamer wat julle bespreek het, is slegs met 'n bad toegerus en het nie 'n stort in die bad nie. Die spreier waarna jy verwys, is slegs 'n handspreier wat gebruik word om hare in die bad te was. Die skraal spuit weens kalkverpakking is deur jou vrou aan ons skoonmaakspan gerapporteer, dieselfde dag nog volledig uitgesorteer en was dadelik weer in 'n werkende toestand. Linne en kussings: Netheid en gerief is vir ons 'n prioriteit. Alle linne en kussings word persoonlik deur die bestuur gewas en nagegaan na elke gas se vertrek. Ons kussings is van goeie gehalte en ons waarborg dat alles vars en skoon was. Dit mag dalk in kleur of patroon verskil van die foto omdat ons linne gereeld wissel, maar die kwaliteit bly dieselfde. Koffie-area en wasbak: Ons waardeer jou inset oor 'n wasbak in die sit-/eetkamer. Ons verwag egter glad nie van ons gaste om self op te was nie. Ons verskaf breekware en verwyder gebruikte eetgerei Dadelik om dit self op te was en op te ruim. Daar is ook 'n houer in die eetsaal beskikbaar waarin alle gebruikte eetware gerieflik geplaas kan word. Sekuriteit en ligging: Ons is juis gerieflik naby die N14, wat ons die perfekte ligging maak vir gaste wat van gerieflike oornag fasiliteite wil gebruik maak. Ons prioritiseer veiligheid deur doeltreffende spreiligte en bewegingsmelderligte op die perseel. Daar is nie veiligheidshek en diefwering voor die vensters van die kamer waarin julle oornag het nie (dus is dit onduidelik waarna jy hier verwys). Sonkrag: As 'n ekonomies vriendelike plaasomgewing maak ons gebruik van sonkrag. Dit is uniek aan batterykrag op 'n plaas dat dit deur die loop van die nag kan verswak, maar ons voorsien juis ekstra bedlampies in die kamer vir gerieflike bykomende beligting. Waarde vir geld: Ons pryse word gereeld hersien en vergelyk baie goed met soortgelyke verblyf in die omliggende omgewing vir die geriewe wat ons bied. Ons weet julle het ons besoek onder baie moeilike omstandighede om 'n begrafnis by te woon. Ons het met ons hele hart probeer om julle in hierdie tyd van rou te ondersteun en het selfs vooraf ingeskakel om seker te maak julle is veilig. Ons harte gaan steeds na julle uit met julle verlies, en ons is opreg jammer dat julle verblyf, ten spyte van ons opregte omgee en vriendelike diens, nie vir julle die vertroosting gebring het wat julle nodig gehad het nie. Ons wens julle baie sterkte toe vorentoe. Vriendelike groete Die Bestuur Wildebeespan Gasteplaas

Carias C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Quiet place. We rested well and the host assisted us in finding the place. It's a peaceful place and easily accessible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jaco
Wildebeespan Gasteplaas
Good day Carias Thank you for your review. It was a pleasure to have you here and we are glad you enjoyed the peaceful atmosphere of Wildebeespan Guest Farm. Hope to see you again soon. Jaco

Tertius K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2025

Baie lekker gekuier, gasheer baie vriendelik en behulpsaam, kan die verblyf definitief. Baie lekker gekuier, gasheer baie vriendelik en behulpsaam, kan die verblyf definitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jaco
Wildebeespan Gasteplaas
Baie dankie vir julle goeie terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang en bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

N14, Wildebeespan Plaas Gedeelte 1, Delareyville, 2770, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8deacd9a0867d0e38ea5e1840d43feea1243f864d67896ede79e0c2ca9a3b580850feae3e084dd92d84ca91b4c9f4e8345f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 N14 Wildebeespan Plaas Gedeelte 1 2770 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.655629855914 25.506310725314
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang