+63
Lodge in Gauteng

Wildebeesthoek Nature Reserve

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Nadia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Fantastiese wegbreek en hoogs aanbeveel! Fantastiese wegbreek huisie met die beste kaggel vir die wintermaande. Selfs in Julie was die voëltjies volop en dit het gevoel of ons skielik baie ver gereis het, al was dit minder as 40 min van die huis af. Die tuin was groen en netjies, so ook alles in die huis self. Ons kon hout daar aankoop soos nodig, en het werklik lekker gebly! Harties wat so naby is, het ook gesorg vir 'n dag se uitstappie, sowel as die Honey Company se restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrinette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons het elke oomblik geniet! Dit is 'n lieflike akkommodasie! Ons langnaweek-verblyf by die Bird House was onvergeetlik lekker! Ons heg baie waarde aan rustigheid, natuurskoon en privaatheid en kon nie vir beter vra nie. Die houthuis was superskoon en goed versorg met alles wat ons nodig gehad het. Die natuurlike tuine is 'n lushof. 'n Mens ontspan heerlik op die lieflike groot stoep 'tussen' die bome en het die manewales van die eekhorinkies geniet. 'n Ontbyt by The Honey Company, net 'n kort entjie se stap van die verblyf, word ook sterk aanbeveel. Tydens die bergstaproete het ons swartwitpense, blesbokke, zebras en kameelperde gesien. Vir diegene wat natuur geniet en smag na rustigheid en stilte - jul hoef nie eers ver te ry nie - dis 'n klipgooi van Pretoria!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
Wildebeesthoek Nature Reserve
Hi Adrinette Baie dankie vir jou mooi terugvoer, ons waardeer dit as mense ons stukkie hemel met ons deel en waardeer. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Groete Amelia

Bradley W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Beautiful. Beautiful place to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amelia
Wildebeesthoek Nature Reserve
Hi Bradley, thank you so much for your support and beautiful review, we really appreciate it. Looking forward to seeing you again in May. Regards, Amelia

Bradley W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Amazing. Beautiful accommodation and nature reserve, will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

2 dae weg en voel soos 'n week se vakansie. ‘n Heerlike, rustige omgewing om batterye te laai, weg van stadsgeraas. Word wakker met voëlgeluide. Gaan wandel rustig of klim die berg, en eet ontbyt by Honey Company wat loopafstand is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leslie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfect weekend getaway from the city. We found the perfect place to celebrate our anniversary. The reserve is beautiful and the accommodation is clean, beautiful, well maintained and has really friendly and helpful staff. Would absolutely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chante D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig. Sereen. Knus. Wat 'n ongelooflike naweek! Ons kan nie wag om weer te besoek nie. Die rustigheid van die natuur was besonders. Alles was uitsonderlik netjies en was toegerus met alles wat jy moontlik kan nodig hê. Rahim was vreeslik gaaf en altyd gereed om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Had a nice break and will revisit here again. The place was spotless and the service was fantastic. Peaceful stay and the hiking trails were well marked and worth walking. Had an opportunity to even see some of the animals roaming the reserve.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Great! Sal graag weer wil gaan en langer wil bly. Gasvry en netjies! Awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vincent V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Presies wat ek gesoek het. Die plek is uitstekend geleë, pragtige tuin, met Magaliesberge agter jou en die birdwatch spot is fantasties. Honey Pot restaurant 5 min weg van waar jy bly, maak als net nog beter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Amelia
Wildebeesthoek Nature Reserve
Goeie middag Vincent So bly jy het ons stukkie paradys geniet, hoop ons sien jou sommer gou weer. Groete Amelia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 100
33 % AF
R1 100 R734
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
33 % AF
R1 100 R734
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 100
33 % AF
R1 100 R734
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R513, Wildebeesthoek De Wildt, Pretoria, 0118, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39c386d6473f0ec7496355d7c8e0928c8d4513c38542f739a18db59e1d3ba017906efb669e22c5f547519703d6ffe8fec003?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R734 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 R513 Wildebeesthoek De Wildt 0118 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.679145958442 28.012549805888
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang