Beskrywing
Hierdie ruim plaaskothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin. Dit is geskik vir 2 volwassenes met 1 kind of vir 'n paartjie. Daar is plek in die slaapkamer vir 'n kot of 'n ekstra matras vir nog 'n kind. Die hoofslaapkamer het volvloermatte, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-bad, -stort en toilet. Daar is 'n oopplan-sitarea met 'n slaapbank, 'n eetkamer en 'n kombuis. Ander geriewe sluit lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Daar is ook 'n kaggel wat geskik is vir daardie koue wintersaande, en 'n groot stoep met 'n ingeboude onderdak-braai. Gaste ontvang 1 komplementêre sak hou en vuuraanstekers.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere kan teen 'n ekstra koste op versoek saamkom.
Daar is 'n grondpad van 200 m wat vir alle voertuie geskik is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim oopplan-woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste op 4 enkelbeddens, of 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die ekstra enkelbed trek uit onder die ander een. Die eenheid is gerieflik gemeubileer en die beddens is oorgetrek met 100%-katoenperkallinne, donsduvets, oorgenoeg badhanddoeke, nuwe Serta-matrasse op al die beddens, sekere DStv-kanale en lugversorging. 'n Trap lei na die woonstel. Die moderne badkamer het 'n en suite-bad, -stort, en -toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n mikrogolfoond, oond, stoof, ketel, broodrooster en 'n yskas-vrieskas. Daar is 'n groot onderdak-stoep met Weber-braaigeriewe. Houtskool vir die Weber-braai word op die perseel verkoop. Troeteldiere is welkom op versoek.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere kan teen 'n ekstra koste op versoek saamkom.
Daar is 'n grondpad van 200 m wat vir alle voertuie geskik is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie klein oopplan-kamer bied 'n uitsig oor die tropiese tuin en op die berge. Dit is ideaal vir paartjies of sakereisigers. Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes op 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, braaipan, yskassie, ketel en broodrooster. Die eenheid lugversorging en 'n TV met die volle DStv-pakket. Buite is daar 'n draagbare braai en meubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere kan teen 'n ekstra koste op versoek saamkom.
Daar is 'n grondpad van 200 m wat vir alle voertuie geskik is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim oopplan-woonstel het slaapplek vir 4 gaste op 4 enkelbeddens, of 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die ekstra enkelbed trek uit onder die ander een. Die eenheid is gerieflik gemeubileer en die beddens is oorgetrek met 100%-katoenperkallinne, donsveer-duvets, oorgenoeg badhanddoeke, nuwe Serta-matrasse op al die beddens, sekere DStv-kanale en lugversorging. 'n Trap lei na die woonstel. Die moderne badkamer het 'n en suite-bad, -stort, en -toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n mikrogolfoond, oond, stoof, ketel, broodrooster en 'n yskas-vrieskas. Daar is 'n groot onderdak-stoep met Weber-braaigeriewe. Houtskool vir die Weber-braai word op die perseel verkoop. Troeteldiere is welkom op versoek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere kan teen 'n ekstra koste op versoek saamkom.
Daar is 'n grondpad van 200 m wat vir alle voertuie geskik is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Hermitage S4, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang