Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildebraam Berry Estate

Selfsorg
Tuinkamer
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie klein oopplan-kamer bied 'n uitsig oor die tropiese tuin en op die berge. Dit is ideaal vir paartjies of sakereisigers. Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes op 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, braaipan, yskassie, ketel en broodrooster. Die eenheid lugversorging en 'n TV met die volle DStv-pakket. Buite is daar 'n draagbare braai en meubels.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 14 jaar betaal R100.
Troeteldiere kan teen 'n ekstra koste op versoek saamkom.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blueberry-woonstel
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim oopplan-woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste op 4 enkelbeddens, of 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die ekstra enkelbed trek uit onder die ander een. Die eenheid is gerieflik gemeubileer en die beddens is oorgetrek met 100%-katoenperkallinne, donsduvets, oorgenoeg badhanddoeke, nuwe Serta-matrasse op al die beddens, sekere DStv-kanale en lugversorging. Die moderne badkamer het 'n en suite-bad, -stort, en -toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n mikrogolfoond, oond, stoof, ketel, broodrooster en 'n yskas-vrieskas. Daar is 'n groot onderdak-stoep met Weber-braaigeriewe. Houtskool vir die Weber-braai word op die perseel verkoop. Troeteldiere is welkom op versoek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 14 jaar betaal R100.
Troeteldiere kan teen 'n ekstra koste op versoek saamkom.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cranberry-woonstel
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim oopplan-woonstel het slaapplek vir 4 gaste op 4 enkelbeddens, of 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die ekstra enkelbed trek uit onder die ander een. Die eenheid is gerieflik gemeubileer en die beddens is oorgetrek met 100%-katoenperkallinne, donsveer-duvets, oorgenoeg badhanddoeke, nuwe Serta-matrasse op al die beddens, sekere DStv-kanale en lugversorging. Die moderne badkamer het 'n en suite-bad, -stort, en -toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n mikrogolfoond, oond, stoof, ketel, broodrooster en 'n yskas-vrieskas. Daar is 'n groot onderdak-stoep met Weber-braaigeriewe. Houtskool vir die Weber-braai word op die perseel verkoop. Troeteldiere is welkom op versoek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 14 jaar betaal R100.
Troeteldiere kan teen 'n ekstra koste op versoek saamkom.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Berry-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim plaaskothuis is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin. Dit is geskik vir 2 volwassenes met 1 kind of vir 'n paartjie. Daar is plek in die slaapkamer vir 'n kot of 'n ekstra matras vir nog 'n kind. Die hoofslaapkamer het volvloermatte, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-bad, -stort en toilet. Daar is 'n oopplan-sitarea met 'n slaapbank, 'n eetkamer en 'n kombuis. Ander geriewe sluit lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Daar is ook 'n kaggel wat geskik is vir daardie koue wintersaande, en 'n groot stoep met 'n ingeboude onderdak-braai. Gaste ontvang 1 komplementêre sak hou en vuuraanstekers.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 1 jaar bly gratis.
Kinders tussen 2 en 14 jaar betaal R100.
Troeteldiere kan teen 'n ekstra koste op versoek saamkom.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermitage S4, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMo1E2uNsk3NBaQyzDzzBQQbBZfIfFcBTkSqBQvBGgSi8vxNDyo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 149 5 1 5 Hermitage S4 Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.019300994604 20.423111915588
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem