+35
Selfsorg in Marlothpark

Wildsbokkie Holiday Home

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Winteraanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 31 Mei 2026.
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

'n Vrywaringsvorm moet met aankoms geteken word.

Let asb. op die volgende: rook is verbode, geen harde musiek of klanke word na 18:00 toegelaat nie, gaste mag nie die bobbejane of apies voer nie en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Wees asseblief versigtig as daar met vuur gewerk word weens die grasdak en veldbrand-gevaar.

Deure en vensters moet asb. toegehou word wanneer jy nie in die huis is nie.

Wildsbokkie kan help met vervoer van die lughawe, motorhuur, oopdak-wildsritte en staptoere in die Kruger Nasionale Park, perdry, lugballon-ritte en vierwielmotorfiets ritte. Gaste moet asseblief hulle versoeke stuur sodat daar opgevolg kan word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R6 000
10 % AF
R 6 000 R 5 400
per nag (plek vir 20)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R6 000
10 % AF
R 6 000 R 5 400
per nag (plek vir 20)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R6 000
10 % AF
R 6 000 R 5 400
per nag (plek vir 20)
Bespreek

3557 Steenbok Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkZDQ1YmRhLWI4NDMtNGMzMy05ZjU0LTJmNDNiNDQzOWI2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 000 nouVanaf R5 400 per nag, vir 20 mense 42 5 1 5 3557 Steenbok Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.342801513062 31.804076326389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang