112 gaste
0 slaapkamers
0 beds
1 badkamer
- 112 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Farm Tweeling 711, Vlakfontein, 1821, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Wilge River Bush Camp bied lieflike kampeerverblyf op die oewer van die Wilgerivier ongeveer 50 km vanaf Emalahleni. Dit kan die ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wees aangesien daar ook 'n swembad is.
Hierdie kamp bied 14 kampeerplekke wat elk slaapplek aan 4 gaste bied. Elke kampeerplek het toegang tot 'n braai-area en gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte en baddens. Gaste moet hul eie kamptoerusting saambring.
Daar is 'n swembad vir kinders en volwassenes, asook 'n gedeelde grasdaklapa en veilige parkeerplek.
Die kamp is 99 km vanaf Pretoria se middestad en 146 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe. Gaste kan natuur- en wildreservate besoek, asook gholfbane en 4x4-roetes verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Briony Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Farm Tweeling 711, Vlakfontein, 1821, Mpumalanga
- Gaste dink Wilge River Bush Camp het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Tweeling 711, Vlakfontein, 1821, Mpumalanga
Sien kaart- 112 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang