Pick your preferred language

English

Afrikaans

+14
Selfsorg in Newtonpark

Willet

4 gaste

2 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 42 Willet Street, Newton Park, Gqeberha, 6045, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Willet is 'n aangename selfsorg-eenheid in Newton Park, Gqeberha. Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste, perfek vir 2 paartjies of 'n gesin.

Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp wat 'n sitkamer, eetarea en kombuisie kombineer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien.

Gaste kan buite ontspan waar braaigeriewe en buitesitplekke beskikbaar is, wat 'n eenvoudige plek bied om te ontspan.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 42 Willet Street, Newton Park, Gqeberha, 6045, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

42 Willet Street, Newton Park, Gqeberha, 6045, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c9c8ea14398f003a5736d4e985252b0762a509676edc470b4e3f08e8846d455efa916f2cb08643d86b99b49065470efad2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 42 Willet Street Newton Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.951995548717 25.568192560119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang