Willet
4 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 42 Willet Street, Newton Park, Gqeberha, 6045, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Willet is 'n aangename selfsorg-eenheid in Newton Park, Gqeberha. Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste, perfek vir 2 paartjies, 'n gesin of vir sake-oornagverblyf. Dit is stapafstand van supermarkte, winkelsentrums en 'n hospitaal.
Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp wat 'n sitkamer, eetarea en kombuisie kombineer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word voorsien. Wasgoeddiens op aanvraag.
Gaste kan buite ontspan waar braaigeriewe en buitesitplekke beskikbaar is, wat 'n eenvoudige plek bied om te ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 42 Willet Street, Newton Park, Gqeberha, 6045, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 Willet Street, Newton Park, Gqeberha, 6045, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang