Quiet, clean and very comfortable accommodation with excellent hospitality.
I had a very comfortable stay at Willow Place Guest House. Paul was an excellent host, made great coffee and the breakfast was good. He was very helpful and gave good recommendations. The room was private, neat, clean and very comfortable. The area was peaceful and safe. The accommodation is beautiful and exactly as in the photos, a true tranquil gem in Midrand.
Rustige, skoon en baie gemaklike verblyf met uitstekende gasvryheid.
Ek het ’n baie gemaklike verblyf gehad by Willow Place Guest House. Paul was ’n uitstekende gasheer, het heerlike koffie gemaak en die ontbyt was goed. Hy was baie behulpsaam en het goeie aanbevelings gegee. Die kamer was privaat, netjies, skoon en baie gerieflik. Die area was rustig en veilig. Die verblyf is pragtig en presies soos op die foto’s, ’n ware rustige juweel in Midrand.
This review has been automatically translated using Google.
Friendly reception with lovely atmosphere after a long day on the road.
After a long day on the road we were kindly received. Safe accommodation in a peaceful environment close to everything you need. Would happily recommend it.
Vriendelike ontvangs met lieflike atmosfeer na 'n lang dag op die pad.
Na 'n lang dag op die pad was ons vriendelik ontvang. Veilige verblyf in 'n rustige omgewing naby alles wat jy nodig het. Sal dit met graagte aanbeveel.
This review has been automatically translated using Google.
Very pleasant accommodation.
The room was clean and tidy. It was quite spacious. We were warmly received by Paul and he was helpful with directions. The continental breakfast (included in the room rate) was spacious and delicious. Lovely view from the room porch. We will stay there again.
Baie aangename verblyf.
Die kamer was skoon en netjies. Dit was heel ruim genoeg. Ons was vriendelik ontvang deur Paul en hy was behulpsaam met rigting-aanwysings. Die kontinentale ontbyt (by die kamerprys ingesluit) was ruim en heerlik. Lieflike uitsig van die kamerstoep af. Ons sal weer daar bly.
This review has been automatically translated using Google.
Hi Len,
Thank you very much for staying with us and for your feedback. It was very nice to receive you as our guests. We hope to see you again soon.
Friendly greeting
Hallo Len,
Baie dankie dat julle by ons gebly het en vir julle terugvoer. Dit was baie lekker om julle as ons gaste te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete
This review has been automatically translated using Google.
Martina D
Short stay ⋅ Individual traveller
4.6
Jun 2019
Friendly and easy-going - Paul is a nice person.
Willow Place is peaceful, beautiful and safe. Reception and service are second to none.
Vriendelik en gemaklik - Paul is 'n lekker mens.
Willow Place is rustig, mooi en veilig. Ontvangs en diens is onverbeterlik.
This review has been automatically translated using Google.
Friendliest, most hospitable people that were so welcoming and made us feel at home.
It was so pleasant to stay at Willow Place for the weekend in between seminars and business. Hospitality, friendly people, peacefulness of nature and even more that makes this place a top destination for my future accommodation in the Midrand area. I'll definitely come again.
Vriendelikste, gasvrye mense wat ons só welkom en tuis laat voel het.
Dit was so aangenaam om by Willow Place te kon bly vir die naweek tussen seminare en besigheid. Gasvryheid, vriendelike mense, rustigheid van die natuur en nog vele wat hierdie 'n top kuierplek vir my toekoms se verblyf in die Midrand Area gemaak het. Ek kom definitief weer!
This review has been automatically translated using Google.
Thank you very much for your feedback Ronelle, it was nice to have you here and for the nice chats. Glad you are safe at home and let us know about your next dates. Regards, Paul.
Baie dankie vir jou terugvoer Ronelle, dit was lekker om julle hier te hê en vir die lekker geselsies. Bly julle is veilig tuis en laat weet van julle volgende datums. Groete, Paul.
This review has been automatically translated using Google.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2e5e5765f6de6b1f2db2fd6de5c361a3817dd6feb0e56574bf9efe77656c10dc37df6b195a39084d4341796e4650e85ef14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
From R1 040 per night, for 2 ppl
2051511 King Willow CrescentRandjesfontein1685Gauteng021 201 890114:00-19:0010:00-25.95134629474928.148130260258