LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Willow Place Guest House | LekkeSlaap
+28

Willow Place Guest House

13 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Willow Place Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lennox B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lennox B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Die kamer was skoon en netjies. Dit was heel ruim genoeg. Ons was vriendelik ontvang deur Paul en hy was behulpsaam met rigting-aanwysings. Die kontinentale ontbyt (by die kamerprys ingesluit) was ruim en heerlik. Lieflike uitsig van die kamerstoep af. Ons sal weer daar bly.

Willow Place Guest House's terugvoer

Hallo Len,

Baie dankie dat julle by ons gebly het en vir julle terugvoer. Dit was baie lekker om julle as ons gaste te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike Groete

Willow Place Guest House
Martina D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martina D
Enkelreisiger

Vriendelik en gemaklik - Paul is 'n lekker mens.

Willow Place is rustig, mooi en veilig. Ontvangs en diens is onverbeterlik.

Petronella Aletta V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella Aletta V
Besigheidsreis

Vriendelikste, gasvrye mense wat ons só welkom en tuis laat voel het.

Dit was so aangenaam om by Willow Place te kon bly vir die naweek tussen seminare en besigheid. Gasvryheid, vriendelike mense, rustigheid van die natuur en nog vele wat hierdie 'n top kuierplek vir my toekoms se verblyf in die Midrand Area gemaak het. Ek kom definitief weer!

Willow Place Guest House's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Ronelle, dit was lekker om julle hier te hê en vir die lekker geselsies. Bly julle is veilig tuis en laat weet van julle volgende datums. Groete, Paul.

Willow Place Guest House
Danie B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Enkelreisiger

100% soos altyd.

Was weer daar en dit was 100% soos altyd.

Rika K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing en Paul was vriendelik en baie behulpsaam.

Ons het baie lekker gebly en sal hul sterk aanbeveel. Baie tuis en gemaklik gevoel.

Willow Place Guest House's terugvoer

Hallo Rika
Baie dankie vir die terugvoer. Ek hoop julle het veilig gereis en hoop ons sien julle weer as julle in hierdie rigting reis.
Baie groete.
Paul

Willow Place Guest House
Rina S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Paul is 'n uitstekende gasheer en het ons lekker bederf met n heerlike ontbyt. Die gastehuis is baie gerieflik naby die N1 en dit is mooi, skoon en netjies.

Willow Place Guest House's terugvoer

Hallo Rina,
Baie dankie vir die terugvoer, ek wardeer dit. Hoop julle het veilig gereis en hoop om julle gou weer te sien.

Willow Place Guest House
Jurie M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie M
Besigheidsreis

Fantasties.

Die verblyf was baie aangenaam en ek sal graag weer daar wil oornag indien dit nodig is.

Daisy V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daisy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elke sent werd en hul voldoen aan jou spesiale behoeftes.

Paul is 'n fantastiese gasheer en doen alles in sy vermoë om jou tuis te laat voel. Baie rustige, stil omgewing.

Willow Place Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Daisy. Ons het julle besoek geniet en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Sterkte
Paul

Willow Place Guest House
Morne B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B
Enkelreisiger

Paul en personeel, uitstekend, uitstekend en nogmaals uitstekend. Julle sal my vir seker weer sien.

Sien sterre.

Willow Place Guest House's terugvoer

Goiee dag Morne,
Baie dankie dat jy by ons gebly het en dat jy die tyd geneem het vir die terugvoer. Jou terugvoer beteken vir ons almal baie en dit spoor ons net verder aan om dit ten minste daar te hou of nog beter te doen. On shoop om jou vinnig weer te sien.
Nogmaals Dankie
Paul en Personeel

Willow Place Guest House
Conrad S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik waarde vir geld.

Lekker sentraal geleë, naby Galagher Estates. Veilge stil omgewing. Eienaar se persoonlike aandag - puik.

Danie B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Besigheidsreis

Uitstekende gasvryheid.

Dankie, Paul vir jou gasvryheid. Ek het lanklaas so welkom gevoel. Ek sal definitief almal na jou gastehuis verwys, ek sien julle weer.

Willow Place Guest House's terugvoer

Hallo Danie
Baie dankie vir die posetiewe terugvoer. Dit was lekker om jou hier by ons te hê. Hoop ons kan jou binnekort weer hier sien.

Willow Place Guest House
Ed Van Mourik  - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ed Van Mourik
Saam met vriende

Beautiful accommodation for a great price with a very friendly manager.

We were very pleasantly surprised by the beauty of the accommodation. The room was very clean and comfortable. We stayed for only one night, but Paul treated us with a personal, genuine hospitality that made us wish we could stay longer.

Willow Place Guest House's terugvoer

Thank you very much Ed, it was only a pleasure hosting you and I hope your travelling went just fine. It is much appreciated.

Willow Place Guest House
Anne M - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anne M
Besigheidsreis

Sakereis met drie kollegas.

Dit sou lekker wees as daar stortgeriewe in die kamer self was en ook bedlampies. Andersins was die diens onberispelik, die ligging en tuine asemrowend en die atmosfeer rustig en stil. Perfek vir 'n besigheidspersoon wat rus en vrede nodig het na 'n stresvolle dag.

Willow Place Guest House's terugvoer

Hi Ann
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om julle by ons te hê. Ons sal beslis kyk na julle aanbevelings. Hoop om julle gou weer te sien.

Willow Place Guest House
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King Willow-singel 11, Randjesfontein, Midrand, 1685, Gauteng
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmODg3NmZlLWQ4Y2YtNGRiMi04OWRjLWQ0ODhmYTcwZDA2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 11 King Willow Crescent Randjesfontein 1685 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.951346294749 28.148130260258
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!