Wilton Manor
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Croxteth Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Wilton Manor is in die geskiedkundige voorstad Groenpunt geleë, in die stil Croxteth-straat met uitsigte oor Groenpunt-stadion. Die V&A Waterfront, plaaslike restaurante en kroeë is stapafstand en die middestad is net 10 minute se ry ver, terwyl Clifton en Kampsbaai se strande net 20 minute en die lughawe net 40 minute van die eenheid af is.
Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Bad is beskikbaar in net een van die kamers. Elke kamer is smaakvol en individueel versier en spog met 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed, lugversorging, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ook satelliet-TV, 'n DVD-speler en WiFi, en sommige kamers het sitareas. Die groter gesinskamers bied ook plek vir 1 kind.
Ontbyt word tussen 07:30 en 10:00 bedien en gaste kan dit by Wilton Manor nuttig.
Die hele perseel is ommuur en omhein en daar is 'n sekuriteitswag in die nag aan diens.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Inge Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 15 Croxteth Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Wilton Manor het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 20 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 15 Croxteth Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang