Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Boskamp
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
- Damkamp
- Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Stone House en Bush Camp is slegs met 4x4-voertuie bereikbaar.
Behandel asb. die omgewing met respek en hou die area skoon.
Moenie omliggende plaasdiere steur nie.
Indien kano's gebruik word, moenie dit in die dam los nie.
Moenie rommelstrooi nie.
Neem asb. kennis dat daar geen selfoonopvangs is nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Windhoek Farm, Riversdale, 6680, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 210 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang