Windsong at Waterberg Cottages
11 gaste
4 slaapkamers
9 beds
6 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Boschdraai Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Windsong at Waterberg Cottages bied selfsorgverblyf in 'n privaat wildreservaat van 2 500 ha, 'n halfuur vanaf Vaalwater in die Waterberge.
Dié kothuis bied slaaplek aan 11 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede en derde slaapkamers het elk 3 enkelbeddens en daar is 'n koninggrootte-bed in die vierde slaapkamer. Die badkamers het óf 'n stort en 'n bad, óf net 'n bad en net stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, potte, panne, eetgerei en breekware toegegrus.
Ander geriewe sluit WiFi, 'n swembad, 'n braai-area, 'n leefarea en buitesitplek in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Aktiwiteite op die plaas sluit perdry, wildritte en boswandelings in. Op helder nagtekan gaste naghemelsafari's en baie gewilde stervertonings wat deur die eienaar aangebied word, geniet. Vir kinders is daar 'n speelarea, 'n trampolien, ponieritte en donkiekarritte. Die sagte sand in die sandputte is perfek vir strandspeelgoed. Groepe kan ook vlugbal speel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Waterberg Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 54
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Boschdraai Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Boschdraai Farm, Vaalwater, 0530, Limpopo
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang