Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Polokwane

Windsong Lodge

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ben N
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Baie aangenaam. Waardeer die vriendelikheid en bedagsaamheid van ontvangs. Ek sal Windsong Lodge met graagte aanbeveel. Met aankoms was ek oorweldig met die professionele, vriendelike verwelkoming van Jacoba en Willem. Ek het onmiddellik tuis gevoel. Die eenheid was netjies en skoon, presies soos adverteer. Die rustige natuur omgewing bring ook gemoedsrus. Welgedaan aan Jacoba en Willem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacoba
Windsong Lodge
Dankie Ben, dit was 'n groot voorreg om jou te ontmoet en heerlik saam te kuier. Hoop ons sien jou weer binnekort. Dankie vir die plekkie wat jy skoon en netjies gelos het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacoba Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3rd Avenue, Elmadal 29, Polokwane, 0700, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA999e36bea48970942fc1686aeb708a4dfaa917da0e0d734f3052b0aacd31b30283879f9980bf1a007b9fafbd611d12331fe7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 3rd Avenue Elmadal 29 0700 Limpopo 021 201 8901 10:00-18:00 10:00 -23.986856424492 29.380778915479
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang