Beskrywing
Hierdie ruim kajuit bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en linne en badhanddoeke word vir gerief voorsien. Die kajuit sluit ook 'n praktiese kombuisie in wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, wat gaste alles bied wat hulle nodig het vir 'n gemaklike verblyf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond en ketel in.
Huisreëls
Geen harde musiek word op die perseel toegelaat nie en rook is verbode in die eenheid; daar is aanbevole rookareas.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3rd Avenue, Elmadal 29, Polokwane, 0700, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang