Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
BTW word ingesluit teen 15%
Okkupasie per woonstel is beperk tot 4 gaste totaal per 2 slaapkamerwoonstel en 6 gaste per drieslaapkamerwoonstel.
Geraasbeperkings tussen 22:00 en 08:00 per dag.
Parkeer op laai sone word toegelaat vir maksimum 30 minute, daarna staar gaste 'n boete in die gesig. Aangewese, sluitbare motorhuise is per woonstel beskikbaar, en daar is oop-parkeerplek ook.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Marine Drive, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 42 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang