+15

Winelands Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oude Libertas Rd, Liberté 39, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Winelands Apartment is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Stellenbosch wat gemaklike akkommodasie bied aan gesinne of groepe vriende.

Hierdie pragtige woonstel met 3 slaapkamers bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie op versoek, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n driekwartbed het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne, bad en swem handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien. Dit strek tot by die eetarea en maak oop na die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n stoep en tuin asook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, en het veilige onderdak parkering op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • Oude Libertas Rd, Liberté 39, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oude Libertas Rd, Liberté 39, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37925cd29446cdd4a9ff438aede6b0b1ff4484051f3971774c7b283d01feff13a2d3bc7ca05be69e967ff05473a872580cf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) Oude Libertas Rd Liberté 39 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.941067 18.8371642
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang