+7
Selfsorg in Benede

Winton Gasteplaas Winkel

8 gaste

1 slaapkamer

6 beds

3 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • D3332, Winton, Kathu, 8463, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Winton Gasteplaas Winkel bied 'n plaasstyl-toevlugsoord op 'n bekoorlike plaas 'n uur vanaf Kathu. Dit is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek uit die bedrywige stad.

Dié tweeslaapkamereenheid was voorheen 'n plaasstal, en die oorspronklike petrolpompe staan steeds voor die huis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens het. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en daar is 'n aparte gastetoilet. Die kombuisie is met 'n yskassie en 'n tweeplaatstoof toegerus.

Gaste is welkom om etes by die gastehuis te bestel en braai-areas is ook beskikbaar. Besienswaardighede in die omgewing sluit natuurreservate, wildplase en gholfklubs in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Suré Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • D3332, Winton, Kathu, 8463, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek

D3332, Winton, Kathu, 8463, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfb2cf202b299709002d57d432ad9a68f4b9b8ef6768174d4b1838765e6824dacb3f9de7b187f714623473e55cf928b18b15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 8 mense D3332 Winton 8463 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.496606862335 22.627952499336
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang