Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die huis is nie kindervriendelik nie, so ongelukkig word geen kinders onder 12 toegelaat nie.
Die huis word as selfsorgverblyf verhuur. Basiese items word met aankoms voorsien, insluitend toiletpapier, melk, koffie, die eerste lading hout vir die kaggel, skottelgoedseep, ens. Enige aanvullings is die gas se verantwoordelikheid.
Indien die huis in 'n swak of vuil toestand gelaat word, sal 'n addisionele skoonmaakfooi gehef word en enige skade aan huishoudelike items sal vir die gas se rekening wees.
Rook in die huis is streng verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
486 Genl Fick Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang