+40
Kampeer/karavaan in Lephalale (Ellisras)

WolffRuzt Camping

Staanplek 1
Vanaf
Vanaf R 420
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
10 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke staanplek bied toegang tot gedeelde ablusiegeriewe wat 'n opelugstort, wasbak en 'n toilet insluit. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, diepvrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Elke staanplek het 'n elektriese punt en 'n gemeenskaplike braai-area. Die kampterrein bied 'n asemrowende uitsig oor die Mokolorivier.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Badkamers
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede onderhewig aan verandering kan wees.

Die verblyf bied hout-, ys- en skoonmaakdienste teen 'n ekstra fooi.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Staanplek 2
Vanaf
Vanaf R 1 060
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Dubbelbed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke tent-staanplek is groot en het dubbelbeddens waarvan alle linne en handdoeke voorsien word. Gaste het toegang tot gedeelde ablusiegeriewe wat buitelugstorte, wasbakke en toilette insluit. 'n Daar is 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, diepvrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Elke staanplek het 'n elektriese punt en toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area. Die tent-staanplekke sluit 3 bondels vuurmaakhout en daaglikse skoonmaakdienste in. Die kampterrein bied 'n asemrowende uitsig oor die Mokolorivier.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 4 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Prys sluit in

Tentverblyf

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede onderhewig aan verandering kan wees.

Die verblyf bied hout-, ys- en skoonmaakdienste teen 'n ekstra fooi.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 420
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

R572, Rustenburg Farm 105, Lephalale, 0555, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 68 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28ca81901bfedd88bf579c04889e6be27b48bd9498b80940395345e8cab96d1bdbbd20e7af5862ff65c7390439896e001bd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 R572 Rustenburg Farm 105 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.300836696529 27.720928086823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang