Wolwedans Desert Lodge
- Slaapplek vir 21 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 144 Farm Wolwedans, Namib Rand Nature Reserve, Namibia, Hardap Sien kaart
Beskrywing
Wolwedans Desert Lodge bied B&B-verblyf in die Namib Rand Natuurreservaat. Hierdie lodge het 'n uitsig oor die skilderagtige duine van die Namibwoestyn en is aan die buitewyke van Hardap geleë.
Dié ruim woestynlodge het slaapplek vir 2 gaste per eenheid en gaste kan tussen 10 pragtig versierde kamers kies. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, asook 'n privaat stoep met buitesitplek.
Daar is 'n boma-area met addisionele sitplek en 'n pragtige uitsig op die omliggende berge. Die lodge het 'n swembad wat bo die sand hang. Wolwedans het 'n inwonende masseerterapeut wat in Sweedse massering, Marula-oliemassering, Indiese kopmassering en voetmassering spesialiseer.
Ontbyt word in die eetarea of op die sondek bedien en het 'n asemrowende uitsig oor die woestyn. Plains Camp is naby die Wolwedans Village en bied die opsie om aan The Arid Eden-projekte deel te neem en meer te verstaan oor hoe Wolwedans werk.
Ligging
- 144 Farm Wolwedans, Namib Rand Nature Reserve, Namibia, Hardap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
144 Farm Wolwedans, Namib Rand Nature Reserve, Namibia, Hardap
Sien kaart- Slaapplek vir 21 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang