Wolwedans Dune Camp
- 23 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- NamibRand, Namib Rand Nature Reserve, Hardap Sien kaart
Beskrywing
Wolwedans Dune Camp bied B&B-verblyf in die NamibRand Natuurreservaat. Hierdie lodge het 'n uitsig oor die prentjiemooi Namibwoestyn se duine en is aan die buitewyke van Hardap.
Daar is 7 tentekamers op houtplatforms. Elke losstaande tent bied slaapplek aan tussen 2 en 4 gaste en het 'n en suite-badkamer, 'n klein sitarea met 'n uitsig op die berge, 'n buitestort en privaat silo wat met water gevul is.
Ontbyt word in die eetarea of op die dek met 'n uitsig oor die woestyn bedien.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- NamibRand, Namib Rand Nature Reserve, Hardap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
NamibRand, Namib Rand Nature Reserve, Hardap
Sien kaart- 23 gaste
- Geen kinders onder 7
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang