+30
Gastehuis in Beaufort-Wes

Young's Halfway House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Kamer vir 5 gaste
Slegs kamer
Kamers vir 4 gaste
Young's Halfway House bied 2-ster-verblyf (TGCSA). Die kamers het elk 'n privaat bad of stort, TV met DStv, koffiegeriewe, en 'n yskas. Daar is veilige parkeerplek, toesluithekke, 24 uur-sekuriteit en 'n ontvangs. Ontbyt is teen 'n ekstra koste by ons wonderlike restaurant "Breakfast @ Young" beskikbaar. Daar is talle restaurante in die area wat aandete bedien. Ontbyt beloop R40 per persoon of 'n a-la-carte en kinder-spyskaart.
Enkelkamer
Young's Halfway House bied 2-ster-verblyf (TGCSA). Die kamers het elk 'n privaat bad of stort, TV met DStv, koffiegeriewe, en 'n yskas. Daar is veilige parkeerplek, toesluithekke, 24 uur-sekuriteit en 'n ontvangs. Ontbyt is teen 'n ekstra koste by ons wonderlike restaurant "Breakfast @ Young" beskikbaar. Daar is talle restaurante in die area wat aandete bedien. Ontbyt beloop R40 per persoon of 'n a-la-carte en kinder-spyskaart.
Dubbelkamer
Slegs kamer
3 mense wat deel
Slegs kamer
Huisreëls

Daar is 'n 24 uur-ontvangs, dus word laat inkloktye aanvaar.
Handdoeke word voorsien.
Koffie en tee kan by die ontvangs gekoop word. Die eerste koffie of tee is gratis.
Die swembad is beskikbaar, afhangende van die droogtestatus.
'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die restaurant op die perseel is beskikbaar vir ontbyt teen 'n addidionele koste, en is oop van 7:00 tot 11:00.
Ontbyt is teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Kamerdienste is beskikbaar.
Die WiFi-wagwoord is by die ontvangs beskikbaar.
Geen besoekers na word 21:00 toegelaat nie.
Geen lawaai word na 21:00 toegelaat nie. Gaste kan gevra word om te ontruim as dit nie nagekom word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek

143 Donkin Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 86 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4MGMzNTQwLWM1NTgtNDUwMC1hZmU2LTY3MWVhM2IzMjg4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 208 5 1 4 143 Donkin Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.355537404771 22.583829760552
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang