Yzer Escape
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die verteenwoordiger woon op die perseel.
Die onderste verdieping van die vakansiehuis wat die motorhuis insluit, word nie verhuur nie. Die kantoor word daagliks as prokureurskantoor gebruik.
Rook is in die huis verbode.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carter-straat 3 J, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom