Zebras Crossing

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Deluxe-kamer
Alle etes is ingesluit.
Gesinskamer
Alle etes is ingesluit.
Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad van 10 km is wat na die verblyf lei, maar dit is goed onderhou en geskik vir alle voertuie.
Tariewe sluit die volgende uit: Premium-handelsmerk-spiritus en addisionele reserwewyne, enige etes wat nie by die maaltydpakket wat bespreek is ingesluit is nie, enige ekstra aktiwiteite wat gereël word, 'n lughawe- of hotelpendeldiens na en vanaf Zebras Crossing, spa-behandelings en fooitjies.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Gaste mag nie hul eie alkohol na die lodge saambring nie.
Geen geraas of harde musiek word by die lodge toegelaat nie (tensy die hele lodge deur een groep bespreek word) uit respek vir ander gaste en die rustige atmosfeer by die lodge.
Wildritte word aangebied indien die weer dit toelaat.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 8 010
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 010
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 8 010
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Driefontein Farm Road, Farm C-20, Waterberg, Modimolle, 2198, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA275046dc081f6dd41758fff1f5db80badf5c2aca9b348d7774302b105b5425ac5c6cdf8c7194399db8828367e7fa624a1d3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 010 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Driefontein Farm Road Farm C-20, Waterberg 2198 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -24.604888989296 28.389050066471
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang