Zelda Game and Guest Farm
- Slaapplek vir 67 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the B6, Plot 466, Gobabis, Omaheke Sien kaart
Beskrywing
Zelda Game and Guest Farm bied verblyf op 'n Namibiese wildsplaas en is 92 km vanaf Gobabis.
Die kamers op die plaas het lugversorging en bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste. Die kamers het óf dubbelbeddens óf driekwartbeddens óf 'n kombinasie van dubbelbeddens en driekwartbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort en handdoeke word voorsien.
Kamers 1 tot 4 in die hoofgebou het tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Let asb. dat die kamers nie TV het nie, maar daar is WiFi by die ontvangs en die kroeg.
Die wildsplaas bied ook kampeerplekke onder bome. Elke kampeerplek het water, elektrisiteit en braaigeriewe. Die staanplekke deel ablusiegeriewe met storte.
Gaste kan in die swembad afkoel en 'n drankie by die kroeg geniet. Die plaas het verskeie staproetes en wildkykgeleenthede. Die inwonende Nharo-boesmans sal ook hul fassinerend en tradisionele kennis met gaste deel.
Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Simone Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Off the B6, Plot 466, Gobabis, Omaheke
- Gaste dink Zelda Game and Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the B6, Plot 466, Gobabis, Omaheke
Sien kaart- Slaapplek vir 67 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang