Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zevenbosch Guest Villa

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.2/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

1.2 uit 5van 1 resensie vir Zevenbosch Guest Villa
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Carmen B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carmen B

Teleurstellend.

Dit was vuil. Baie van die goed was stukkend. Nie veilig gevoel nie. Daar was nooit gesê dat die huis werk net met boorgat water nie. Daar was geen fans of aircons nie. Mag net helfte van die huis gebruik en dit was nie gesê op die website nie. Geen TV's in die kamers nie en die een wat wel gehad het het nie gewerk nie. Geen bulbs in die lampe nie. Baddens was stukkend. Die banke het piepie kolle opgehad. Baie teleurstellend vir die tipe prys verwag mens baie beter!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R4 050
R4 050 R3 645
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 050
R4 050 R3 645
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 050
R4 050 R3 645
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langverwacht-weg, Kuilsrivier, Kaapstad, 7579, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc82ccf9a20f3390807da88d9cea8635707f7877424a42bb838fbd49efd7f831ea95541df6fb7fbd80a0d6edb8cfb90b1c27e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 050 nouVanaf R3 645 per nag (plek vir 6) 1 5 1 2 Langverwacht Road Kuilsrivier 7579 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.928554 18.72635
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem