Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Hommeltuie is verbode.
Stiltetye is tussen 22:00 en 06:00.
Musiek en geraas moet ten alle tye laag gehou word.
Die sleutels, toegangskaart en kode moet nie met mense gedeel word wat nie die eenheid bespreek het nie. Indien gaste dit verloor, sal hulle 'n fooi moet betaal.
Wasgoed mag nie op die balkon of vensters gehang word nie.
Swartsakke mag nie voor die eenheid gelos word nie. Dit moet in die dromme in die vulliskamer geplaas word wat in die kelder is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Albizia Drive, Zimbali Lakes, Unit 148 Boulevard Suites, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang